Camps Bay Studio Guesthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1B Rontree Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camps Bay Studio Guesthouse bied moderne selfsorg-ateljeewoonstelle in die gewilde vakansiedorp, Kampsbaai. Dis net 10 minute se ry vanaf die middestad, V&A Waterfront en die kabelkarretjie. Die ateljees is baie naby die strand en strandfrontrestaurante en dis die ideale verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers.
Elke ateljeewoonstel het sy eie aparte ingang en 'n oopplan-uitleg. Elkeen bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, sitarea met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, konveksiemikrogolf, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, glase en kookgerei. Elke woonstel het ook 'n balkon met 'n pragtige uitsig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shannon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1B Rontree Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Camps Bay Studio Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1B Rontree Avenue, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang