Camps Bay Studio
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 32 Camps Bay Drive, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Camps Bay Studio bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kampsbaai. Dit is ideaal vir 'n sakereisiger of toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.
Dié ateljee het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligging van hierdie verblyf is net 'n entjie se stap vanaf geriefswinkels en Kampsbaai se getypoel is net oorkant die straat. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die perseel.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 97
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 32 Camps Bay Drive, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Camps Bay Drive, Camps Bay, 8040, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang