Kampeer/karavaan in Overberg

Campsites @ Bietjiedam

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Megan M
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Beautiful and peaceful. Stunning scenery, friendly hosts and clean facilities. Wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassandra
Campsites @ Bietjiedam
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay at Bietjiedam!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Ja, lekker gebly - veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassandra
Campsites @ Bietjiedam
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay at Bietjiedam!

Kukhanyakwezwe D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Perfect solo getaway. I had an amazing solo camping trip. The place was peaceful, safe, and beautifully set in nature. Everything was clean and well kept, and it was the perfect spot to relax and recharge. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Klaar bespreek vir November. Ja, baie lekker gekamp, geriewe is uitstekend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassandra
Campsites @ Bietjiedam
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay at Bietjiedam!

Benette N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Rustig, veilig en stil. Alles was fantasties. Dis 'n mooi skoon, veilige kampterrein. Die 2 uur eers inklok en 10 uur uit vir 'n kamp is bietjie ongewoon. Veral aangesien die badkamers elke oggend skoon gemaak raak en verder bly die terrein eintlik skoon. Die storte se vensters is baie oulik dat 'n mens alles kan sien terwyl jy stort. Maar vir die langer vrouens is dit bietjie ongemaklik om so op display te wees. Kan doen met 'n tint om die aankykers van buite af te keer. 'n Kaart van die uitleg van die kamp sal ook help vir toekomstige bespreking om te kan sien watter plekkie 'n mens bespreek. Dis nie duidelik op die foto's wat verskaf is nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cassandra
Campsites @ Bietjiedam
Thank you so much for your detailed and thoughtful feedback. We’re delighted to hear that you found the campsite beautiful, clean, and safe. We appreciate your constructive feedback and are grateful that you took the time to share it. We hope to welcome you back again in the future.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2025

Baie lekker rustig. Lekker naby aan ons huis. Nie moeg gery as mens daar aankom nie. Skoon en veilig. Naby aan die natuur.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cassandra
Campsites @ Bietjiedam
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you enjoyed your stay at Bietjiedam!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Cassandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Voorhoede Farm, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a03d740fdc988aad000f6fe3e2ab3aa4cc558cef7716669d831b9cf4eb93fe6271237e892b20859abc2b0d384dcb0393ba0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Voorhoede Farm Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.239317111287 19.47303102729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang