4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3091 Otter Avenue, Mulbarton, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Canadensis - Bush Retreat is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marlothpark wat 'n rustige bosontvlugting bied aan gesinne en vriende wat op soek is na 'n ontspannende natuurervaring.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n stoep met braaigeriewe en gaste kan ook die swembad geniet.
Hierdie verblyf in Marlothpark bied die geleentheid om ontmoetings met wild reg vanaf die voorstoep te ervaar en is ideaal vir gaste wat uit die stad wil ontsnap en hulself in die natuur kom verdiep. Gaste kan ook die Krugerwildtuin verken of boswandelings en wildritte in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3091 Otter Avenue, Mulbarton, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Canadensis - Bush Retreat het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3091 Otter Avenue, Mulbarton, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang