Cannon Court
14 gaste
6 slaapkamers
8 beds
4 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Cannon Crescent, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cannon Court bied gerieflike verblyf in 'n ruim selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Keimond en maklike toegang tot Groot-Keirivier en die strand.
Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed.
Die sitarea en eetarea het 'n oopplanuitleg en lei na die dek met 'n braai en 'n uitsig oor die see. Die sitarea, wat bo is, het 'n TV en die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus.
Ander geriewe sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Cannon Crescent, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Cannon Crescent, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang