Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Keimond

4.2 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Keimond van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Keimond.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Keimond Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Keimond

Kei Mouth Guest Lodge is aan die Wildekus geleë en bied gerieflike verblyf in die hartjie van Kei Mouth. Dit is in 'n rustige straat langs die hoofstraat, sentraal ten opsigte van die meeste geriewe. Kei Mouth is o...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Keimond

Obie's Place is 'n gerieflike vakansiehuis met slaapplek vir tot 14 gaste in Keimond. Dié ruim huis het 3 slaapkamers en addisionele slaapareas. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suit...

Vanaf
R2 350
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Keimond

Kei Rocks is 'n selfsorgdupleks in Keimond aan die oewer van die Groot-Keirivier. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n lekker wegbreek. Dié woonstel het slaapplek vir 10 en beskik oor 5 slaa...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Keimond

MyKei is 'n lieflike selfsorghuis vir 8 gaste by die strand in Keimond. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die badkamers het storte en baddens. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierd...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Keimond

Neptune's Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ongelooflike afgesonderde omgewing in die dorpie Keirivermond teenaan die Wildekus. Neptune's Cove is reg teenaan die strand en stapafstand van winkels, restauran...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keimond

Tuck Inn is ’n gerieflike woonstel vir 2 in Kei Mond, sowat 800 m van die strand af. Die woonstel is apart van die hoofhuis in die tuin en het ’n slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer me...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Keimond

DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 8 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed, en 3 badkamers met baddens of storte. Die h...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Keimond

Kay's Keia in Keimond bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doeninge en besienswaardighede. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en ...

Vanaf
R795
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Keimond

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis met slaapplek vir 4 gaste en net 120 m vanaf die strand. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Keimond

Fern Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Kei Mouth. Die perseel is net 320 m van die strand af in 'n afgeleë area net 'n ryk voëllewe en die klank van golwe wat breek in die verte. Die kot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kei Mouth akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]