+11
Selfsorg in Noordelike Voorstede

Cape Dutch Flair Eenheid 2

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nadine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing value for money! We loved our stay! Natacha was very friendly and welcoming; she made sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

So lekker gebly. Sal dit 100% aanbeveel en weer kom bly! Lekker gebly in 'n heerlike plek. Mooi, skoon, gerieflik naby alles, baie veilig, goed toegerus, wonderlike gasvrou, lekker welkom eetgoed en fantastiese balkon om buite sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik gekuier en baie veilige omgewing. Baie lekker gebly en goeie kommunikasie vanaf die gasvrou. Alles wat jy nodig het, is daar. Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Clean, cozy, private. The place was very neat, clean, comfortable, cozy, and private. It felt like home while I stayed there. I will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable, neat, well-equipped. The unit had everything we needed for the weekend. Everything was clean and neat. We had a great stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste in Durbanville. Puik verblyf in 'n pragtige rustige area - alles wat mens nodig het en selfs meer. Dankie vir die filterkoffie, vrugte en peuselgoedjies. Alles was silwerskoon. Ons gasvrou het ook moeite gedoen om ons voor die tyd te kontak en reëlings te tref. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal weer daar plek bespreek. Baie aangenaam. Warm geslaap. Natasha is 'n menslievende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lieflik huislik. Heerlik geslaap. Lieflike huislike atmosfeer wat jou sommer warm en tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie gemaklik en baie skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly in die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlik, beste verwagtinge oortref - baie aangename en behulpsame gasvrou. Lekker gebly, sal vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natacha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733bf6fe9ae62b57aaacb816f181ba4eb83b32c9da1cfd7606681f8b3b7154eac8629c8dfd777d93c0a1b1527c5465e4322c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 27 Erica Street Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.845746815898 18.638435096612

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang