LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Noordelike Voorstede

Cape Dutch Flair Eenheid 2

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lynn N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Relaxing. It was absolutely relaxing and felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekke! Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Very relaxing. Our stay was beyond what we had expected. The unit was clean, cosy and comfortable. We will definitely be back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max S
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

'n Fantastiese verblyf! Ek het 'n wonderlike tyd by Cape Dutch Flair Eenheid 2 in Durbanville gehad! Die akkommodasie is absoluut perfek—skoon, stylvol en toegerus met alles wat 'n mens nodig het vir 'n gerieflike wegbreek. Natacha is 'n wonderlike gasvrou. Haar gasvryheid, vriendelikheid en aandag aan detail het my dadelik laat tuis voel. Die ligging is ideaal en die rustige atmosfeer is presies waarna ek gesoek het. Ek kan hierdie verblyf vir enige iemand hoog aanbeveel en sal beslis in die toekoms weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilanie S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vriendelike diens en wel toegeruste eenheid. Sal vir seker weer daar gaan bespreek. Heerlike mooi plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing value for money! We loved our stay! Natacha was very friendly and welcoming; she made sure we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
Lang verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

So lekker gebly. Sal dit 100% aanbeveel en weer kom bly! Lekker gebly in 'n heerlike plek. Mooi, skoon, gerieflik naby alles, baie veilig, goed toegerus, wonderlike gasvrou, lekker welkom eetgoed en fantastiese balkon om buite sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik gekuier en baie veilige omgewing. Baie lekker gebly en goeie kommunikasie vanaf die gasvrou. Alles wat jy nodig het, is daar. Pragtige uitsig en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Clean, cozy, private. The place was very neat, clean, comfortable, cozy, and private. It felt like home while I stayed there. I will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Comfortable, neat, well-equipped. The unit had everything we needed for the weekend. Everything was clean and neat. We had a great stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natacha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733bf6fe9ae62b57aaacb816f181ba4eb83b32c9da1cfd7606681f8b3b7154eac8629c8dfd777d93c0a1b1527c5465e4322c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 27 Erica Street Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.845746815898 18.638435096612