+130
Gastehuis in Beaufort-Wes

Cape Karoo Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik stil, rustig en baie mooi! Heerlik, sal definitief aanbeveel. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letticia D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Lovely location. Excellent place and we will stay there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Cape Karoo Guesthouse
Thank you so much for your kind words and positive feedback. We’re delighted to hear that you enjoyed the lovely location and had an excellent stay with us. It truly means a lot to know that you would choose to stay with us again in the future. We look forward to welcoming you back soon! Kind regards, Ewaldia

Sumarie E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Netjies skoon verblyf vir 1 nag. Mooi skoon verblyf. Ideaal vir 1 nag. Baie klein kamer en die ander gaste is reg langs jou. Alhoewel jy 'n privaat ingang het, is dit nie privaat nie. Jy kan nie regtig in jou kamer kosmaak of braai nie, maar dis perfek vir oornag oppad Kaap toe of waarheen jy oppad is. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Cape Karoo Guesthouse
Goeie dag Sumarie Baie dankie vir u terugvoer en vir die positiewe kommentaar oor ons netjiese en skoon verblyf – ons waardeer dit opreg. Ons is bly om te hoor dat die eenheid goed geskik was vir ’n oornagverblyf. Ons wil net graag noem dat ons eenhede nie as selfsorg akkommodasie geadverteer word nie, en daarom word daar nie kook- of braaigeriewe binne die kamers voorsien nie(geen van ons eenhede het binnebraai of kombuis nie). Hierdie besonderhede, asook foto’s van die eenhede en wat voorsien word, word duidelik uiteengesit op die platform. Elke eenheid beskik ook oor sy eie buitemeubels vir gaste se gebruik, en ons wil graag beklemtoon dat geen badkamers gedeel word nie – elke eenheid het sy eie privaat badkamer. Wat privaatheid betref, poog ons om elke gas ’n gemaklike en rustige ervaring te bied, en ons neem u terugvoer in ag. Baie dankie dat u by ons tuisgegaan het – ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Vreindelike groete Ewaldia

Vicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Het dit vreeslik geniet. Prag plek. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike dame en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre C
1 nag
5.0
Jan 2026

Sal beslis aanbeveel! Baie aangenaam om daar oor te slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen T
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

Netjies. Pragtige kamer. Die eetgerei in die kamer is nie wat ek sou verwag vir die prys nie. Ek sou ook graag 'n ligte duvet verkies i.p.v. net 'n deken en 'n kombers. Die ketel lek kookwater wanneer jy gooi en 'n een koppie koffie plunger vir 'n vyfpersoon kamer is nie wat ek sou verwag van 'n vierster plek nie. Dis regtig 'n pragtige kamer met pragtige tuine, maar fyner aandag tot detail is nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Lizelle
Cape Karoo Guesthouse
Geagte Karin Baie dankie vir u terugvoer en vriendelike woorde oor ons pragtige kamer en tuine – dit word opreg waardeer. Ons wil net graag op ’n paar punte reageer ter verduideliking. Die bespreking is gemaak vir drie gaste, en nie vyf nie, soos genoem. Alle besonderhede van wat in die eenheid voorsien word, is ook duidelik op die besprekingsplatform uiteengesit ten tyde van bespreking. Baie wat ons aanbied, bied ander 4 ster gastehuise nie aan nie. Met betrekking tot die beddegoed: al ons eenhede word standaard toegerus met ’n matrasbeskermer, fitted sheet, flat sheet, ’n winterkombers (aangesien die aande reeds koeler begin raak), asook ’n dekoratiewe throw. Ons het spesifiek throws bygevoeg aangesien baie gaste aandui dat duvets soms te swaar is. Sou ontvangs ingelig gewees het dat ’n ligter opsie verkies word, sou ons met graagte onmiddellik alternatiewe reëlings getref het. Wat die eetgerei betref, poog ons om ’n praktiese balans te handhaaf, aangesien gastehuise ongelukkig gereeld verliese ervaar weens diefstal en skade aan items. Hierdie faktore beïnvloed noodwendig wat in eenhede geplaas kan word. Ons wil ook noem dat geen spesifieke versoeke, soos vir addisionele items of ligter beddegoed, tydens die verblyf aan ons deurgegee is nie. Ons span is altyd beskikbaar en bereid om gaste se behoeftes so vinnig moontlik aan te spreek. Met die ander versoeke op 26 Maart het ontvangs gesorg dat u ys kry en alles wat voor gevra was, maar met die review was niks voor gevra of uitgewys nie. Nietemin neem ons u terugvoer ter harte. Vriendelike groete Ewaldia

Juandre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Feels like home. Best stay, feels like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Cape Karoo Guesthouse
Dear Juandre, Thank you for your wonderful review. We are truly happy to hear that your stay felt like home — that is the greatest compliment we could receive. We look forward to welcoming you back again soon. Kind regards, Ewaldia

Werner V
1 nag
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer by Cape Karoo Guesthouse oorslaap. Baie, baie lekker oorgeslaap in 'n baie mooi plek in 'n vaal dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Cape Karoo Guesthouse
Beste Werner Baie dankie vir jou mooie terugvoer! Ons is so bly julle het lekker oorgeslaap en die plek geniet, selfs al is dit 'n vaal dorp. Ons sien uit daarna om julle weer by Cape Karoo Guesthouse te verwelkom. Vriendelike groete Ewaldia

Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Karoo skoonheid op sy beste. Absoluut fantasties! Sal definitief aanbeveel. Baie dankie vir ongelooflike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Cape Karoo Guesthouse
Beste Michelle Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Ons is so bly julle het die Karoo skoonheid geniet en ons gasvryheid waardeer. Dit beteken baie vir ons. Ons sien uit daarna om julle weer by Cape Karoo Guesthouse te verwelkom. Vriendelike groete Ewldia

Kevin E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Simply fantastic. This is the 4th occasion to stay at Cape Karoo French guest house. Alas, the WiFi didn't work - but it happens. Simply fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizelle
Cape Karoo Guesthouse
Thank you so much for choosing to stay with us again on your 4th visit to Cape Karoo Guesthouse – we truly appreciate your continued support! We’re so glad you enjoyed your stay. We are sorry to hear about the WiFi concern – our reception is always available to assist, and had we been informed we would have gladly helped resolve it right away. We look forward to welcoming you back again soon for another fantastic stay. Warm regards, Ewaldia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Stroebel Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA171ab3ca7e1f5b7d39b8892f649b28b98516c3cbdc786df1c21aaf7b40317bfa11deebcaedb66691112dbb525be2c344dbd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 211 5 1 5 23 Stroebel Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.337121547791 22.576239109039
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang