LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cape Karoo Guesthouse | LekkeSlaap
+126

Cape Karoo Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 136 resensies vir Cape Karoo Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
André H - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André H
Gesin met tieners

Oorslaap op pad Kaap toe.

Puik ervaring! Vriendelike personeel!

Hannelie S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful neat pleasant.

Baie smaakvol, netjies, skoon en aangename verblyf.

Karien B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B
Enkelreisiger

Sien sterre.

Sien sterre.

Nadine T - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Kan enige tyd aanbeveel.

Uitstekend. Beddegoed en kamer was pynlik netjies en skoon. Baie veilig gevoel. Ongelooflik stil, kon nie verkeer hoor nie. Het ons dadelik welkom laat voel. Die verblyf is mooier as die foto's op die web!

Dalene M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf baie aangenaam.

Als was goed. Die kamer, veiligheid en heerlike ontbyt. Sal definitief weer hier kom bly. Dankie aan baie vriendelike gasvroue!

Nicole F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stopover. Excellent service.

So friendly and room was extremely comfortable.

Leonie L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.

Ek sal Cape Karoo beslis aanbeveel.

Annelia B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig.

Pragtige antieke plaashuis met mooiste groot ou meubels, en stilte en rustigheid.

Marius K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing home-like feeling staying there.

Liked the venue, very very old stylish and nice decor.

At G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir julle gasvryheid.

Goeie ontvangs. Alles baie professioneel.

Hentie V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hentie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en netjies - ongelukkig geen warm water.

Lekker geslaap - plek is aan te beveel.

Leonie L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.

Het nie gedink my verblyf sal so uitstekend wees nie, ek sal dit baie beslis aanbeveel.

Zorada S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zorada S
Gesin met klein kinders

So mooi. Net te vinnig in en uit.

Die vriendelike ontvangs en boomryke tuin was 'n wonderlike verwelkoming ná 'n te lang dag op die pad! Sal volgende keer vroeër wil arriveer en in die swembad afkoel voor 'n skemerkelkie op die dakstoep. Daar word tans op die werf gebou met die onvermydelike bourommel wat nou maar rondlê, maar die kamer was steeds netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het.

Karin V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Enkelreisiger

Stil, rustig, privaat en vriendelik.

’n Heerlike ontbyt.

Ina E - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ina E

Ek het die kuier baie geniet.

Die kamer was skoon en netjies. Ons het heerlik geslaap en veilig gevoel. Dalk kan hulle rubbermatjies beskikbaar stel vir die stort. Die stort vloer is bietjie glad en ouer mense mag dak gly en val.

Cape Karoo Guesthouse's terugvoer

Good day,
Thank you for the review that we received.
With regards to the security, we have 24-hours surveillance on CCTV cameras on the property and our alarm company, electric fence, as well as remote-controlled gates.
With regards to the rubber mats, we follow grading rules and what they say we must follow.

Cape Karoo Guesthouse
Christo M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuurder was uiters professioneel en baie vriendelik en behulpsaam! Beste plek om te bly in Beaufort-Wes.

Regtig mooi kamers en puik diens.

Jurie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en diens.

Uitsonderlike dekor, rustig.

Retha V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort kennisgewing-oornagverblyf.

Ons het op kort kennisgewing besluit om in Beaufort-Wes oor te slaap. Cape Karoo Guesthouse het ons vinnig gehelp. Op aankoms, net voor 21:00, was die braaipak en lamkerrie wat ons bestel het in ons kamer. Hout en blits was ook voorsien en ons kon rustig by die vuur sit en die Karoo-lug geniet.

Andre V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het alle verwagtinge oortref. Puik diens, puik ontvangs, puik gerief.

Ligging uit verkeer, heerlik stil. Ontvangs was persoonlik en diens goed.

Elize A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang. Netjiese kamer en heerlike ontbyt!

Ons het dit geniet om oor te slaap by Cape Karoo Gastehuis. Dit is pragtig, stil, netjies en daar is veilige parkering. Die ontvangs en personeel is vriendelik. Die ontbyt was heerlik! Ons kan die gastehuis aanbeveel.

Claire L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delicious food and friendly staff.

We thoroughly enjoyed our stay at the Cape Karoo Guesthouse. The room was comfortable, and the lamb braai that is offered to guests during the summer was reasonably priced and absolutely delicious! We will definitely stay there again if we stop in Beaufort West.

Sarina V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V
Gesin met klein kinders

Fantastiese gastehuis met die beste personeel.

Lieflike gastehuis! Die personeel maak definitief die plek. Vriendelik en hulpvaardig. Definitief 'n moet om oor te slaap. Ongelooflik gasvry!

Maritha B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maritha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase in die Karoo.

Kamer keurig en netjies met alles wat nodig is. Goed versorgde tuine skep rustige atmosfeer. Vriendelike personeel en goeie ontbyt (ekstra koste).

Juanette M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanette M
Gesin met klein kinders

Puik diens, skoon en beautiful!

Cape Karoo is ‘n pragtige gastehuis met die mooiste dekor en gerieflike ruim kamers.

Anne-marie N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie N
Gesin met tieners

Gerieflike oornagstop. Goeie diens.

Dit was 'n bitter koue aand op Beaufort-Wes en ons het heerlik warm geslaap. Goeie diens ontvang met bespreking van aandete. Garden Cottage bied wel geen privaatheid tussen ouers en kinders. Nie eers gordyn voor stort. Meer geskik vir ouers met klein kinders en nie tieners nie.

Talita B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Gesin met klein kinders

Onverbeterlik!

Was ongelooflik gemaklik met die ons kinders en hondjie. Ontbyt was voortreflik en alles was netjies, skoon en so mooi! Sal beslis weer daar oornag!

Dave N - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave N
Gesin met tieners

Very nice and excellent service.

The stay was very nice and catered for everything we needed and were very accommodating for our two dogs and cat.

Heidi P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi P
Enkelreisiger

Extremely friendly, helpful and caring team.

I really enjoyed my stay at the Cape Karoo Guesthouse and highly recommend this guesthouse.

Norman M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig.

Hartlik ontvang in ‘n rustige omgewing.

Hendrik V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met vriende

Vriendelik, gasvry en netjies.

Dis 'n baie netjiese en mooi gastehuis met vriendelike personeel. Sal beslis weer daar oornag.

Lida L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L
Gesin met tieners

'n Oase in die middel van die Karoo.

Ons het laat die aand by Karoo Guest house aangekom, en hulle het steeds vir ons gewag. Dis 'n lieflike plek, met alles netjies en skoon. Ek is mal oor die interieur, en alles is keurig verfraai. Ek sal beslis weer daar gaan oorbly. Dankie vir al julle moeite! Julle plek is pragtig!

Lynnette J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette J
Gesin met tieners

Vry, mooi en gemaklik.

Lekker rustig na langpad, sal aanbeveel waar ek gaan. Ligging en uitleg was 'n aangename verrassing. Almal se smaak in gesin gewees. Dekor vars en vrolik.

Melandie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie goed ingerig, baie stil en rustig.

Jolandi G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi G
Gesin met klein kinders

Netjies en gerieflik.

Ons bly al vir die afgelope vyf jaar elke keer daar en so sal ons aanhou. Mal oor die plek!

Nell-louise P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nell-louise P
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Fantastiese verblyf op 'n ongelooflike mooi plaas. Die swembad was 'n wonderlike lafenis en die kos was heerlik.

Andre B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Netjies, lugversorging 'n groot plus, vriendelike personeel en goeie ligging sonder enige geraas.

Linri O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linri O
Gesin met klein kinders

Baie rustige verblyf by pragtige plek.

Ons het so lekker gebly hier! Ons kamer het absoluut alles gehad wat ons moontlik kon benodig. Die gastehuis self is ongelooflik mooi. Die personeel was so vriendelik en het ons so tegemoetgekom met ons babatjie. Hulle gaan beslis uit hulle pad uit om gaste gemaklik te maak. Ons sal beslis weer hier bly.

Marlene B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer, lieflike uitsig en heerlike kos met flink, vriendelike diens.

Sien sterre.

Esther T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther T
Gesin met tieners

Ongelooflik gasvry.

Cape Karoo is geleë naby aan N1. Maklike toegang met veilige parkering. Die eenhede is baie skoon en netjies. Smaakvol gemeubileer en kan sien daar is aandag gegee aan kleiner detail. Personeel is ongelooflik gasvry, dit het gevoel of ons by vriende tuisgaan. Sal vir seker weer daar stop op pad of terug van die Kaap af!

Tania S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Gesin met tieners

'n Wonderlike oase in die middel van die warm Karoo.

Vriendelike, warm diens. Pragtige, nuwe, moderne kamers. Hulle het aan alles gedink.

Ingrid D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons bly elke jaar by hierdie gastehuis oor en dit bly 'n heerlike ervaring, wonderlike ligging, stilte en vriendelike eienaars/personeel.

Eienaars Jannie en Lizelle is so betrokke by elke gas wat aankom en maak seker alles is gereed. Dis so mooi gastehuis en alles is skoon en netjies. Ontbyt is heerlik. Perfekte plek om oor te slaap op pad Weskus toe. Sien julle definitief volgende jaar weer.

Bart D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagverblyf.

Dit is die perfekte oornagverblyf in Beaufort-Wes. In 'n woonbuurt van die dorp, so geen verkeer of trokke het gepla nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Perfect overnight stay.

This is a perfect overnight stay in Beaufort West. In a suburb of town, so no bother of traffic especially lorries.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dorothy T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

By lekker gebly.

Die kamer is skoon en netjies, en dit is mooi en baie stil.

Dominique M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique M
Gesin met tieners

Wonderful gem in Beaufort West.

See stars.

Hein V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Gesin met tieners

Veilig, bekostigbaar en netjiese verblyf.

So mooi gastehuis. Lekker van hoofroete af so jy hoor nie heel nag verkeer nie. Pragtige interior. Baie veilig.

Andre K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Besigheidsreis

Geniet dit elke keer!

Ek maak seker dat ek hier bly wanneer ek vir werk reis van JHB na CPT. Enigste nadeel is dat die WiFi so beperk is dat 'n mens nie eers emails kan aflaai nie voordat dit op is.

Lelani B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Was baie lekker, net die stort se warm water was 'n bietjie koud oordat hulle waterbesparing toepas.

Dorothy T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies en stil.

Baie lekker gerus - mooi dorpie.

Marina L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike rusplek in die Karoo, sal weer gaan.

Ons beveel graag Cape Karoo Gastehuis aan. Dit is 'n pragtige plek, mooi tuin, lekker kos, vriendelike mense en netjiese kamers!

Ivan V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Gesin met klein kinders

Awesome.

Vriendelik, waarde vir geld en regtig die moeite werd. Ons gaan definitief volgende jaar weer van hul dienste gebruik maak.

Annelien V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase na 'n lang rit.

Die diens was puik en 'n heerlike aandete. Kamers is netjies en skoon en alles was gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Rainier H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainier H
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik, ons sal weer daar stop.

Sien sterre.

Brenda S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Enkelreisiger

Baie vriendelike diens.

Die diens by Cape Karoo is baie goed.

Lester C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester C
Saam met vriende

Vriendelike gasvrou, pragtige kamer en rustige nagrus.

'n Genotvolle ervaring wat ons heeltemal verras het. So huislik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A most pleasure host with a beautiful room that encouraged you to have a peaceful sleep.

An enjoyable experience that blew our socks off. So homely.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gert D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf in Beaufort-Wes.

Cape Karoo Guesthouse is een van die heel beste gastehuise waar ons nog bespreek het. Pragtige ruim kamer en badkamer, sekuriteit is baie goed, mooi tuin en heerlike ontbyt. Die heel beste is egter die gasvrye eienaar en ander personeel. Hier voel gaste vanaf aankoms tot vertrek 100% tuis. Sal beslis weer en weer daar bespreek.

Schalk S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die gasvryheid, gerieflike skoon kamer en heerlike ontbyt baie geniet en sal beslis weer daar oorslaap.

Ons het net een nag oorgeslaap maar was was beïndruk met die gasvryheid en goeie organisasie. Die kamer het aan al ons verwagtinge voldoen (skoon, netjies en gerieflik). Die ontbyt het 'n goeie en smaaklike verskeidenheid gebied.

Janine F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Dis 'n wonderlike wegbreek! Dis stil en beeldskoon! Wonderlike gasvryheid!

Kevin P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good!

Mine was an overnight stay, and it exceeded my expectations. The room was spacious and comfortable and very neat and clean. Great breakfast as well! The management and staff are very friendly and helpful and go out of their way to make your stay a pleasant one.

Corne B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Pragtig.

Dit was 'n baie vinnige stop, maar die kamers was pragtig, lekker warm met die elektriese komberse, en ons het geen probleme gehad nie.

Isolde D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde D
Gesin met tieners

Uit die boeke!

Ons verblyf by Cape Karoo Guesthouse was uitstekend. Lizelle se kreatiwiteit en "excellence" is oral sigbaar en sy is warm en vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die slaapgeriewe keurig en lekker. Baie dankie vir 'n heerlike oorslaap.

Johrene D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johrene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Marilise D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise D

Baie ontspanne en vewelkomend.

Baie netjiese en kreatiewe omgewing waar ons dadelik tuis gevoel het. Die kamer was baie goed toegerus en ons het heerlik geslaap.

Herman R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspanne atmosfeer met uiters skoon en netjiese geriewe.

Ek en my dogter het hier oorgebly op ons "roadtrip" Kaapstad toe. Wat 'n wonderlike ervaring. Goeie Karoo-kos, vriendelike diens en gemaklike, uiters netjiese en skoon kamers. Definitief weer op volgende jaar se skedule.

Alet G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi plek in die hart van die Karoo.

Pragtige plek. 'n Ontsnap plekkie van die harde Karoo af. Die diens is baie goed en mense baie vriendelik. Hulle kos is ook van 'n hoë gehalte.

Erica N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erica N
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Vriendelik and gerieflik! Ons sal weer kom kuier.

Retha K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cape Karoo was voorwaar 'n oase in die middel van die Karoo!

Cape Karoo Guesthouse was 'n ongelooflike ervaring. Vriendelike diens, netjiese kamers en lekker kos! Na die lang pad tot op Beaufort-Wes was dit 'n heerlike plek om net te ontspan. Dankie vir Lizelle en haar span wat die kuier onvergeetlik gemaak het!

Jan C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer terugkom.

Veilige, gerieflike verblyf. Netjies en skoon. Sal weer besoek.

Sonja P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Saam met vriende

'n Ware juweel!

Pragtige dekor! Die ontbyt was 5 ster en die personeel fantasties! Het 'n oproep ontvang oor die goedjies was ons daar vergeet het en hulle was bereid om dit vir ons te pos! Uitstekende diens!

Des T - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des T
Gesin met klein kinders

Mens voel onmiddellik tuis!

Opregte gasvryheid en omgee laat mens dadelik gemaklik en tuis voel. Verblyf is eersteklas en die warm kombers op die bed het 'n goeie nag se rus verseker in die koue Karoo winter.

Jack R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jack R
Besigheidsreis

Lekker!

Dit was 'n lekker aand se rus.

Marcelle V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ons het baie lekker gebly, ongelooflike skoon plek. 'n Groen oase in die droë karoo, regtig 'n beeldskone plekkie. Baie lekker ontbyt, het my kiddies ook laat welkom voel wat 'big time' punte verdien. Baie dankie julle. Ons sal definitief weer kom!

Guy P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little bit of heaven in the Karoo.

Travelling with our two dogs , Lizelle welcomed all of us. The accomodation was woderful with crisp white linen on the beds. Altogether a great experience.

Henry D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste in die Karoo!

Die vriendelikhied waarmee ons ontvang is was ongelooflik, so ook die reëlings dat ons kan vleis braai. Die kamers is ruim en baie goed ingerig

Brian W - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kind, friendly and clean Guesthouse ideally located.

We would definitely recommend Cape Karoo Guesthouse to any traveller passing Beaufort West.

Annatjie B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir jou geld.

Baie goeie vriendelike diens sowel as 'n baie mooi skoon oornagplek wat ek ten sterkste aanbeveel. Rustig en veilig.

Sandra M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

'n Tuiste, 'n plek waar jy voel jy is veilig, geliefd, gewaardeerd en baie welkom!

Pragtige, netjiese gastehuis met absoluut alles wat 'n mens nodig het! Lizelle verwelkom 'n mens soos 'n familielid, so verskriklik gasvry en vriendelik! 'n Mens kan nie anders as om te wens dat daar tyd was om sommer vir 'n week daar te bly nie. Die kos was heerlik en die tuine, uitsig en atmosfeer fantasties!

Thinus G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G
Gesin met tieners

Baie mooi gemaklike kamer.

Aangename aand in warm Karoo gewees. Kamer was groot genoeg vir 2 volwassenes en tiener. Geen N1 padgeraas.

Judith K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Judith K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese Karoo-gasvryheid!

Ons het ons stil Oujaarsaand by die Cape Karoo Guesthouse terdeë geniet! Die vrolike dekor en vriendelike gasvryheid het ons sommer vinnig tuis laat voel en dit was 'n voorreg om te arriveer toe die eerste somerreën eindelik haar opwagting gemaak het!

Ingrid D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en luuks en beslis waarde vir geld.

Baie mooi kamers met interessante dekor. Heerlike nagrus na 'n lang reis. Die ontbyt was ook baie lekker. Dankie vir die heerlike verblyf en jul gasvryheid. Ons sal beslis in die vervolg weer by julle oornag.

Daan T - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan T
Besigheidsreis

Verblyf is vriendelik en professioneel aangebied in 'n veilige omgewing.

Die eienaars het 'n pragtige gastehuis ontwikkel en is ingestel daarop om vriendelike en professionele diens te lewer teen redelike pryse. Bied veilige parkering in 'n stil omgewing.

Oene L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het ons verblyf baie geniet, die tydjie daar was net te kort. Dit was ons tweede besoek aan Cape Karoo Gastehuis en hulle sal ons weer sien!

Eddie G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Ons het baie lekker hier gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Annemi B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemi B
Gesin met tieners

Beste gastehuis nog!

Lekker oornagverblyf vir 2 volwassenes en tiener plus ons woef! Uitstaande diens vriendelike verwelkoming na die lang pad, netjiese en pragtige gemeubileerde tuinkothuis. En dit was so lekker dat ons hondjie ook met liefde ontvang is. Baie mooi tuin met bankies en fontein skep 'n rustige atmosfeer. Ek sal definitief weer daar oorbly op ons volgende rit.

Gert D - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee nagte se lekker verblyf as deel van 'n reis deur die Karoo.

Dit was een van die heel beste gastehuise wat ons al besoek het. Baie vriendelike gasvrou en ander personeel. Gerieflike kamer en badkamer. Heerlike ontbyt. Ek sal beslis weer hier bespreek. Dankie!

Pieter K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met klein kinders

Netjiese geriewe en goeie diens.

Baie lekker by Cape Karoo gebly. Als is netjies en ontbyt was baie lekker. Sal Cape Karoo sterk aanbeveel.

Maryke N - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maryke N
Gesin met klein kinders

Ongelukkig nie aan te beveel nie.

Daar is slegs 'n instapstort, sonder 'n gordyn. Slegs een kant van elektriese kombers het gewerk (en dit was baie vuil onder die beddens toe ons probeer het om te sien wat die probleem was). En dan betaal 'n mens redelik duur. Ek sal dit nie aanbeveel nie en ook nie weer daar slaap nie (daar was ook oorspronklik 'n verwarring oor ons inklokdatum en dis onprofessioneel hanteer).

Dalene V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V
Gesin met tieners

Wonderlik!

Sien die sterre.

`elaine V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
`elaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel in die hartjie van die Karoo!

Pragtig, netjies en skoon! Ons het baie lekker gebly. Die kamers is ongelooflik mooi en netjies. Nicole was so behulpsaam en vriendelik en het werklik uit haar pad uit gegaan. Die kombuis is pragtig en ontbyt die volgende oggend is waarde vir geld! Die kamers is uitgerig met elektriese komberse en verkoeling stelsels wat die kamer lekker warm kan maak! Wat 'n juweel in die hartjie van die Karoo! Ek sal verseker weer hier bly!

Vicky M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Windpompkamer was baie lekker, baie oorspronklik.

Baie lekker en vriendelike mense. Baie mooi uitsig op natuur.

Noelene A - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Almal was baie gasvry.

Die kamers is baie skoon en gerieflik en keurig en met sorg gemeubileer.

Louisa P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa P
Enkelreisiger

Baie netjies en smaakvol ingerig vir reisiger se verblyf.

Ware hartlike en vriendlike oase om stof af te was na 'n dag op die lang pad - ware huis van huis. Troeteldiervriendelikheid wat ek beslis sal aanbeveel. Wonderlike plek en ek sal weer daar oornag.

Frans H A - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans H A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Cape Karoo is 'n baie oulike plek waar jy maklik kan afpak vir 'n paar dae.

Johan H - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n awesome blyplek vir oornag op pad Kaap toe.

Daar is 'n baie mooi uitsig oor die Karoo.

Ilze V - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, fantasties en beautiful!

Baie mooi en skoon. Waarde vir geld. Vriendelike diens.

Joggie P - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Daar was nie fout. Lekker gekuier. Baie dankie.

Herman B - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Het gevoel dis nogal duur in vergelyking met ander gastehuise.

Salome S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut uniek!

Baie dankie aan LekkeSlaap, eienaars en personeel van Cape Karoo Guest House. Ons ervaring is beslis besonders gemaak deur jul toegewydheid, persoonlike aandag en gasvryheid! Uitsig oor die berge! Die Garden Cottage was 'n fees met ons eie stoep onder 'n prieel! Diens en kos het beslis ons verwagtinge oortref! Die ligging is uitstekend met 'n fantastiese uitsig oor die berge!

Charne' V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5<