+21

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Veronica B
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Wonderful views, easy access to beach, restaurant. What a wonderful place! The flat is lovely and is stocked with what is needed. The balcony views are spectacular, and if you're lucky like we were, you'll see dolphins surfing. Chantelle is an attentive host. Saltys is right there for nice homely food and a pub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie netjiese skoon plek. Met kragonderbreking was ons dadelik gehelp. Die verblyf saam met my lewensmaat was ongelooflik lekker gewees. Baie veilig gevoel, die view was asemrowend. Die binnebraai is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Pragtige seeuitsig en lieflike eenheid. Pragtige see uitsig. Lieflike groot eenheid met alles wat jy sal nodig hê. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Great accommodation, everything we needed was there. Great spot, helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corli K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Heerlike seefront wegbreek. Baie lekker gebly. Verblyf was netjies, modern en baie gemaklik. Kombuis toerusting kort bietjie aandag, maar alles het gewerk. Binnebraaier was baie lekker, en hout is voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Baie lekker plekkie. Netjies en awesome uitsig. Als wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes En Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Mooi uitsig en veilige plek. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Die woonstel is gerieflik ingerig en kyk uit op die see. Heerlike verblyf reg op die see!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kim G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Fantastic location! Stunning location with a gorgeous view! Comfortable accommodation and a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 250
10 % AF
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 5)
Bespreek

14 Beach Road, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA869999476c637e19a405ad1961bcd6363f1a41506b25e87026253df3a956b59e57b3d00a42c3736d8ef57db4dc9c6545423b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 5) 17 5 1 5 14 Beach Road Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.711023686342 28.338559335582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang