+18

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Veilig, rustig en naby winkels. Ons het baie lekker gebly en die kontinentale ontbyt die volgende oggend was net so heerlik. Die kommunikasie met ons vooraf en die ontvangs self was vriendelik en flink, en die kamer was toegerus met alles soos in die oorsig beskryf. Die dakwaaier en klein staanwaaier het handig te pas gekom in die middaghitte. Die badkamer word van die kamergedeelte met 'n deur geskei, wat nogal belangrik is vir ekstra privaatheid. Ons voertuig het veilig agter 'n toesluithek gestaan, en as Jannie sy sin kon kry en my bakkie in die motorhuis kon inpas, het dit die nag nog in 'n toesluitmotorhuis ook gestaan. Ons kon vlakby ons oornagplekkie parkeer, wat die hantering van ons bagasie sommer baie vergemaklik het. Opsommend: het ten volle aan ons verwagtinge voldoen en kan ons dit met gerustheid aanbeveel vir reisigers wat 'n oornagplek of selfs langer in Swellendam verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsty B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfect. What a lovely stay! The little touches were very much appreciated and the breakfast box was a welcome surprise. After months of backpacking, it's always a delight to have a great shower with hot water, a comfortable bed and pillows with lovely, clean linen, and a quiet, private space to sit and enjoy a glass of wine! Thanks also to Brian, who really went out of his way to help us when we were stuck! Wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Will stay there again when we are in the area. Very pleasant. Lovely area, peaceful. Great hosts who went out of their way for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Volledig toegerus met alles wat nodig is. Sal weer daar wil oorbly. Vriendelikheid van gasheer en gasvrou moet vermeld word. Kan beslis aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Ons waardeer jou positiewe resensie, seën en beste wense vir julle vorentoe!

Suretha M
1 nag
5.0
Des 2025

Die B&B is gerieflik en het alles wat jy nodig het vir een nag. Ek het net een nag by Cape Robin's B&B oorgebly. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Dankie, ons is bly jy het dit geniet, kom gerus weer!

Angela W
1 nag
5.0
Des 2025

I enjoyed my stay. I enjoyed the stayover. Neat, clean and a lovely continental breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Thank you so much, it was pleasant hosting you!

Azeem K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantastic experience, overall. The cottage was tastefully decorated, clean and neat. The hosts (Stephanie and Jannie) were amazing peeps, kind and accommodating. Overall, it was a fantastic experience. It was my experience with the website, which was excellent. Kudos to the booking agent (Andrea) for being knowledgeable and responsive to my queries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Thank you Azeem for the kind words - you are more than welcome to make use of our B&B again during your next cycling event.

Zanne B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Good. Great stay at Cape Robin's B&B.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Thank you Zannè, always a pleasure having you here. Keep up the good work!

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Dit was aangenaam om jou te huisves, en ons waardeer jou positiewe terugvoering. Goeie wense vir jou pad vorentoe!

Tersia P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike gasheer. Netjiese verblyf en vriendelik ontvang. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanie
Cape Robin's B&B
Baie bly julle het julle tyd by Cape Robin geniet, en dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Bronn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA962dc9849fa2e34673e0768f215e3579d33bd2431beff047d96be2c6eda8bb03226449b064308c3061a1502b61c704718718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 9 Bronn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.024476004021 20.441743333235
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang