2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Bronn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cape Robin se B&B is in 'n stil buurt in Swellendam geleë en bied gaste gemaklike verblyf met 'n gratis kontinentale ontbyt.
Die eenheid is langs die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Dit bestaan uit 'n slaapkamer met 'n aparte badkamer en lei na 'n privaat tuin. Die eenheid is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
'n Yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die eenheid beskikbaar. Gaste kan in die tuin ontspan en dalk selfs 'n Kaapse Robin sien, wat in die omgewing broei. Veilige parkering word agter 'n veiligheidsheining voorsien. Die verblyf is toegerus met 'n sonkrag- en batterystelsel en word dus nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.
Swellendam bied verskeie aktiwiteite soos bessiepluk, stap, besoeke aan kunsgalerye en 'n kelder waar bessielikeur gemaak word, fietsry, visvang en gholf. Gaste kan ook die plaaslike nasionale monumente en die Drostdy Museum, die Sulina Faerie Sanctuary, die Bontebok Nasionale Park of die Marloth Natuurreservaat besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 9 Bronn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Robin's B&B het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Bronn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang