+40
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Cape Town’s Highest Luxury Penthouse

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,800.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 29 Des 2025 tot 22 Jan 2027.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R10000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Neem asseblief kennis dat swembadskoonmaak volgens behoefte geskeduleer word en tydens u verblyf kan plaasvind. Die gemeenskaplike swembaddek is geskeduleer vir opknapping vanaf Junie 2025. Gedurende hierdie tyd kan daar periodes van sloopgeraas en beperkte toegang tot die area wees. Konstruksie sal na verwagting ongeveer ses weke duur.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 5 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 149
10 % AF
R 6 149 R 5 534
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 149
10 % AF
R 6 149 R 5 534
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 149
10 % AF
R 6 149 R 5 534
per nag (plek vir 4)
Bespreek

16 Bree Street, 16 On Bree Unit 3601, Cape Town, 8000, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6a4b07be2aaabe849f5ceac02fdcee133951433cbe496f745db308443e2f2326a75c0e075ba45b10047e796a079b3f62fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 149 nouVanaf R5 534 per nag, vir 4 mense 16 Bree Street 16 On Bree Unit 3601 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.917526567851 18.421652603601

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang