6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 520 Bream Crescent, Capri Complex, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Capri 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die kuslyn in Ramsgate, Margate. Die kompleks is ideaal geleë, 'n paar minute se ry vanaf Ramsgate-strand en restaurante in die omgewing.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond met stoof en skottelgoedwasser. Die aangrensende leefarea het ook lugversorging en het stapeldeure wat oopmaak na die ruim balkon met 'n gasbraai en pragtige see-uitsigte vir gaste om te bewonder.
Die eiendom het 'n omsetter met rugsteunbatterye.
Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkering vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 152
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 520 Bream Crescent, Capri Complex, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Capri 15 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
520 Bream Crescent, Capri Complex, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang