Capri 15
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Capri-kompleks, Bream-singel 520, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 226 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Capri 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die see in Ramsgate, Margate. Die kompleks is net 'n paar minute se ry vanaf Ramsgate se strand en restaurante.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser in. Die leefarea langsaan het lugversorging en 'n stapeldeur wat na 'n groot balkon met 'n gasbraai en 'n uitstekende uitsig lei.
Die verblyf het 'n omsetter met rugsteunbatterye wat die WiFi tydens kragonderbrekings sal aanhou.
Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by Capri 15 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Luzelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 113
Jaar gelys 9
Ligging
- Capri-kompleks, Bream-singel 520, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Capri 15 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Capri-kompleks, Bream-singel 520, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom