Carlton Heights Guesthouse
Beskrywing
Dié kamers bied 'n pragtige uitsig oor die Karoovlaktes en is op Beskuitfontein, 'n skaapplaas buite Middelburg, Oos-Kaap geleë. Dit is 'n ruim gesinsvriendelike kamer met 'n dubbelbed, "sleeper" bank en 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Dit is in 'n historiese gebou geleë wat destyds as 'n plaasskool gedien het en in 2023 gerestoureer is. Die badkamer het 'n ruim stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskassie en al die toerusting wat vir selfsorg nodig is, toegerus. Satelliet-WiFi is ingesluit, asook 'n TV met beperkte DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Maaltye
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n baie netjiese voertuig-vriendelike grondpad is wat na die instansie lei.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers bied 'n pragtige uitsig oor die Karoovlaktes en is op Beskuitfontein, 'n skaapplaas buite Middelburg, Oos-Kaap geleë. Dit is 'n ruim kamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Dit is in 'n historiese gebou geleë wat destyds as 'n plaasskool gedien het en in 2023 gerestoureer is. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskassie en al die toerusting wat vir selfsorg nodig is, toegerus. Satelliet-WiFi is ingesluit, asook 'n TV met beperkte DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Maaltye
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n baie netjiese voertuig-vriendelike grondpad is wat na die instansie lei.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamers bied 'n pragtige uitsig oor die Karoovlaktes en is op Beskuitfontein, 'n skaapplaas buite Middelburg, Oos-Kaap geleë. Dit is 'n ruim gesinsvriendelike kamer met 'n dubbelbed, "sleeper" bank en 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Dit is in 'n historiese gebou geleë wat destyds as 'n plaasskool gedien het en in 2023 gerestoureer is. Die badkamer het 'n ruim stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskassie en al die toerusting wat vir selfsorg nodig is, toegerus. Satelliet-WiFi is ingesluit, asook 'n TV met beperkte DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Maaltye
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n baie netjiese voertuig-vriendelike grondpad is wat na die instansie lei.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed met 'n en-suite badkamer met 'n stort. Hierdie kamer het ook 'n klein kombuisie met 'n kroegyskas en induksie-stoof. Die kamer het 'n TV met DStv en 'n pragtig stoep met 'n uitsig oor die Karoo-veld. 'n Gemeenskaplike braai word deur gaste gedeel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang