LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Carlton Heights Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Carlton Heights Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Carlton Heights Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Este D - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D
Gesin met klein kinders

Baie mooi, rustig, skoon en netjies.

Hulle was gaaf genoeg om 'n kot in die kamer vir ons 1 jarige te hê en dis lekker ruim. Kon gaan stap het en ek sal aanbeveel om te braai. Ons het dit baie geniet.

Johan R - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil met plaas atmosfeer.

Die huis is baie goed toegerus en ruimtelik met 'n heerlike stoep waar jy kan braai. Stil en veilig.

Carlton Heights Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Carlton Heights Guesthouse
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6080c5948e597b6a774abea4bdd93635e789f24267ddc13ad1feafb0164bfe113135c02d5603c217c11f0ee865cc6d00db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 N9 Beskuitfontein 5900 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -31.320256996444 24.982525636346
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!