Carlton Heights Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Carlton Heights Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf vir reisigers op die N9 en N10 deur die Oos-Kaap. Dit is tussen Colesberg en Middelburg en is direk vanaf die N9 bereikbaar.
Carlton Heights Guesthouse bied ware Karoo-gasvryheid met heerlike koffie en beskuit wat by die verblyf ingesluit is. Die gastehuis is volledig toegerus vir selfsorg, maar 'n plaasvars kontinentale ontbyt is ook beskikbaar en 'n braaipak-aandete met Karoolamstjops en boerewors teen.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Carlton Heights is op 'n werkende Karoo-skaapplaas en gaste kan 'n plaastoer bespreek om meer oor die plaaslewe te leer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Carlton Heights Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 51 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang