Selfsorg in Suiderhof

Carmiya Garden Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Eloff V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie lekker in weelde gerus na 'n lang reis. Regtig baie mooi, luuks en ruim. Baie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely space. Will recommend 110%. Beautifully decorated, very spacious, super clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Prentjie mooi, stylvol en nog die beste wat ons gehad het. Dit was een van ons gunsteling oornagplekkies. Bitter mooi, privaat en alles wat ons nodig gehad het. Hulle was gaaf om na die verwarmer te kom kyk en die gas te ruil toe dit koel word. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita K
1 nag
4.8
Jan 2026

Lekker oorgeslaap in 'n skoon, netjiese, veilige omgewing. Ek het regtig lekker gebly. Alles was baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Oasis in Namibië. Heerlike oornagverblyf. Luuksheid na 2 weke se kamp in Namibië. Sal vir seker weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Vreeslik lekker gebly! Baie dankie! Ons het vreeslik lekker gebly. Gyser se water raak net vinnig koud (dis reg vir twee mense, maar gyser is bietjie klein vir vier mense).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gemaklike verblyf. Pragtige, gemaklike en ruim eenheid. Stylvol gemeubileerd. Wens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie gastehuis. Alles was piekfyn, ek kon net nie die afdroogdoek gevind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Phantastic stay. Lovely place, spacious, tastefully furnished, good beds, great host. We enjoyed our stay very much and immediately booked for next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Lieflike slaapplek en vriendelike mense. Ons het baie lekker oornag. Dit was selfs mooier as die foto's op die blad. Ons het net nie koffiegeriewe gehad nie, maar ons het elk geval vroeg uitgeboek en sommer op die pad 'n koffie gekry. Dankie vir jul gasvryheid en dat jul ons welkom laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

92 Daan Bekker Street, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82cccca9578bb982058bfede19d027cb7a2d3d3bf2e6cadb58f990977486f7735a73fb981fc80197c90ca70d947ca0888bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 92 Daan Bekker Street Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.613670125189 17.100235627478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang