Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Klisserville

Carrington Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nico V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker rus plekkie. Baie lekker atmosfeer, skoon netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflik en smaakvol ingerig. Baie lekker gebly, gerieflik en smaakvol ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Dankie Christelle Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te sien. Hierdie is mense wat werklik aanbeveel kan word vir ander gastehuis eienaars.

Rika C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Home away from home. Friendly welcome, eager to cater to all our needs. Just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie. Ons waardeer julle baie.

Carina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gebly. Beslis aanbeveel! Dierbare mense. Pragtige plekkie. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie liewe Carina. Dit was louter vreugde om julle hier te ontvang.

Meiriechen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie gerieflike plek. Dit is 'n pragtige plek. Skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, Meiriechen. Ons sien uit om julle en die kinders weer hier te ontvang.

John S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Comfortable, neat, clean and had everything we needed! Wonderful! Slept so well! Such a lovely cottage with enough space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Thank you, looking forward to receiving you here again in the future.

Mari-Louise S
1 nag
5.0
Des 2025

Fwondelik. Ons verblyf by Carrington Cottage was absoluut besonders. Die plek is skoon, netjies en baie goed versorg, met aandag aan al die klein detail wat jou regtig tuis laat voel. Ons het elke oomblik geniet en sal Carrington Cottage beslis aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na kwaliteit, rustigheid en uitstekende gasvryheid. Sal graag weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang. Tot ons weer sien.

Chrizette N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Pleasant stay. Thank you for a lovely cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Dankie, Chrizette. Ek het jou geselskap geniet. Sien uit om jou weer hier te ontvang.

Kirstin H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Wonderful stay. We had a lovely stay at the Carrington Cottage. The kids had a great time in the pool. The place was perfectly clean and we had everything we needed. The host is very friendly and understanding. Thank you for making us feel so welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Thanks, we would love to have you back some day.

Marian E
1 nag
5.0
Nov 2025

Was heerlik - sien beslis weer. Heerlik gebly. Skoon en veilig. Naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Dankie Marian. Ons sien daarna uit om julle weer hier te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd709e2b2a47c96bc1bab488fab16e434f7e84320c4e0dce2e48439ec554b54b17a24d1973b67b605660b3d775ff3f0908de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 43 Carringtong Road Klisserville 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.755696268226 24.771511269941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang