+40
Selfsorg in Klisserville

Carrington Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mauritz D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker. 100% binne ons verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, ons waardeer jou mooi woorde en sien uit om julle weer hier te ontvang.

Kaylin E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Die plek om te oornag! Pragtige verblyf, rustig, ten volle toegerus. Ons sal beslis weer hier oornag! Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Kaylin, dankie vir jou pragtige resensie. Ons sien baie uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Engela V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gemaklik, keurig, vriendelik, veilig en baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly. Net oorgeslaap, maar ek sou graag selfs langer bly. Die eenheid is baie goed en keurig ingerig met absoluut alles wat 'n mens nodig het - selfs 'n ordentlike leeslamp(e) in die slaapkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Engela, ons sê baie dankie vir jou mooi woorde oor ons plekkie. Ons sien uit dat julle weer van ons gebruik maak.

Stephanie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

A must stay. It was quite cozy and calm. A home away from home. I really felt a closeness to God.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Thank you so much for your kind words. We are looking forward to seeing you again.

Angie K
1 nag
5.0
Apr 2026

Uitmuntend. Ons het ’n uitstekende ervaring gehad! Die akkommodasie was uiters skoon en netjies, met ’n duidelike fokus op hoë kwaliteit in elke detail. Alles was goed versorg en gemaklik, wat ons verblyf baie aangenaam gemaak het. ’n Koffieliefhebber sal beslis hier gelukkig wees – die koffiegeriewe is ’n besondere pluspunt. Ons sal hierdie plek met vrymoedigheid aanbeveel en sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie. Ons sien uit na julle volgende bespreking.

Nichole V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie ontspanne netjiese slaapplek! Ons hou van gerief en 'n gemaklike bed, Carrington Cottage het definitief ons verwagting oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, ons sien uit dat julle weer hier tuisgaan.

Stephne M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rustig. Ja, dit was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
As jy rustig wil verkeer en voeltjies hoor sing, dan was jy by die regte plek. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Jan V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Vriendelik en gasvry ontvang. Die eenheid het alles wat jy benodig en nog meer. Baie gerieflik, skoon en netjies. Die eenheid is privaat en die swembad is 'n goeie pluspunt. Die kombuis het alles wat nodig is, die eenheid is smaakvol versier en prakties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, bly jy het dit geniet hier by ons.

Stephan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlik en ontspannend. Was hartlik ontvang. Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het en nog meer. Sal enige tyd weer daar bly as ek in Kimberley is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, Stephan. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang in die toekoms.

Tertia E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Fantastiese plekkie. Die plek was ruim en netjies. Fantastiese diens gekry en dit het alles en nog meer gehad wat ons kon nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryke
Carrington Cottage
Baie dankie, julle is voorslagmense.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maryke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 000
20 % AF
R 2 000 R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd709e2b2a47c96bc1bab488fab16e434f7e84320c4e0dce2e48439ec554b54b17a24d1973b67b605660b3d775ff3f0908de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 59 5 1 5 43 Carringtong Road Klisserville 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.755696268226 24.771511269941
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang