7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Carrington Cottage is 'n gemeubileerde selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die hartjie van Kimberley. Dit is 'n ideale keuse vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige en gemaklike basis vanwaar hulle die stad kan verken en geniet.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 volwassenes, 2 kinders en 1 kleuter, en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het wat geskik is vir 2 kinders. Die solderkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n slaapbank vir kinders, 'n matras vir kinders en 'n TV vir gaste-vermaak in. WiFi-toegang is beskikbaar.
Gaste kan 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel en 'n braai geniet, asook toegang tot 'n gedeelde swembad. Veilige parkering is beskikbaar vir 1 voertuig en 1 sleepwa of klein bos-lapa. Spesiale reëlings moet getref word indien 'n tweede voertuig geparkeer moet word.
Plaaslike geriewe, insluitend winkels en restaurante, is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Big Hole-uitkykplatform, die Honoured Dead-gedenkteken, die McGregor Museum en die Wildebeest Kuil-rotskunssentrum.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maryke Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Carrington Cottage het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Carringtong Road, Klisserville, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang