17 Stella
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
17 Stella is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Ballito naby die strand, Ballito-plankpaadjie, winkelsentrums en restaurante.
Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en is geskik vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n haardroër, handdoeke en toiletware.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar oorgenoeg kaste, 'n lessenaar en 'n TV met Netflix en Showmax.
Die woonstel lei na 'n privaat stoep wat braaigeriewe en 'n grasperk met sitplek. Daar is nog 'n grasperk bo die motorhuise met 'n gedeeltelike see-uitsig, 'n saambreel, 2 dekstoele en 'n tafeltjie.
Gaste kan die swembad gebruik wat gedeel word en 'n skemerkelkie in dié area geniet. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 'n alarmstelsel, hoë mure en kameras buite.
Slaapplek
’n Bespreking by 17 Stella sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 17 Stella het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stella-weg 17, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18