Gastehuis in Oudewerf

Casa Cara Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Karin C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Awesome. Baie lekker. Dankie, die waterdruk was net bietjie min. Maar verder baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nidia V
Kort verblyf
4.0
Des 2025

Sal weer gaan as dagbesoeker nie weer bly nie. Die WiFi is onstabiel, as jy soontoe gaan en jy is die een wat moet werk, die ontvangs en strandbar se WiFi is wonderlik, maar hulle deel nie die WiFi nie. Ons stoep was ongelooflik vuil, en moes self skoonmaak, die werkers is behulpsaam as jy vra vir iets, of om skoon te maak as daar nie skoon gemaak was nie. Onmenslik baie vlieë, so vat goed saam as jy by die cabana's gaan bly - die ape is nie eers 'n pes soos die vlieë nie. Die bar is nie die goedkoopste nie, maar kan darem 'n knerstie geniet by die swembad. Die "bunkbed" in die cabana's is baie bollie, maar hulle het darem 'n ekstra matras ingedra. Entertainment is great.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinhardt S
1 nag
3.8
Sep 2025

Goeie gehalte. Goeie diens en baie netjiese verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Krystal P
Kort verblyf
2.6
Des 2025

Nee, dis al wat ons gehoor het heeltyd. Nee, die plek was vuil en die vlieë was net te veel. Ek voel hulle kon vir seker gemaak het met die vlieë en die plek skoon gemaak het voor aankoms, en hulle het niks op die menu nie, als is uitverkoop.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilbert V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Gerieflik. Dit was nice, al wat 'n challenge was, is die waterdruk om lekker te stort. Dit was maar laag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lovely. Excellent service and beautiful guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Raquel A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Short and fabulous. A lovely place to stay and very friendly staff. The only thing is that the fridge didn't work and made loud noises throughout the entire night, and there wasn't much variety on the TV bouquet. Netflix would be a nice add-on.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Aangenaam. Ontbyt nie volgens instruksies nie. Tamatiebottel onhigiënies!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
1 nag
4.2
Okt 2024

Vriendelike gasvryheid. Dit was baie lekker en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melissa
Casa Cara Guest House
Thank you so much for choosing to come and stay with us. We hope to host you again soon.

Kgomotso C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

A quiet and private stay. The place was tidy, the hostess was friendly and attended to calls promptly. An improvement on the breakfast selection and presentation is needed; it was basic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melissa
Casa Cara Guest House
Good day Mam. On behalf of the Casa Cara team, I would like to apologise for the place not being up to the required standards. Could you kindly assist by specifying what areas were dirty so that we can address the issue? We would like to host you in the near future again. Thanks, regards, Casa Cara team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 273

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Alleman Road, Parys, 1955, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1821c3fc020035267bceb4253a9f95ea8d8a89dea965eae346a042829f59501fbf2ba5dc1e4b279ce7816301a8af623cb2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 185 5 1 5 28 Alleman Road Parys 1955 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.895816 27.46822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang