+58
B&B in Sasolburg

Casa Celtis Guest House

  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Casa Celtis Guest House is in 'n blaarryke voorstad in die hartjie van Sasolburg. Dit is naby meeste van Sasolburg se besighede en besienswaardighede en is ideaal vir vakansiegangers, sportentoesiaste en sakereisigers.

Die gastehuis het 8 ruim kamers waarvan 3 selfsorgkamers is. Daar is ook een groot gesinswoonstel. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n klein kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n eethoekie in elke eenheid. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Ontbyt kan in die eetkamer genuttig word en aandete is beskikbaar op versoek. Braaigeriewe is ook beskikbaar en daar is veilige parkeerplek met 'n elektriese heining en kameras. 'n Groot kragopwekker skop outomaties in gedurende beurtkrag om ononderbroke krag te voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Magdalena B
5.0
Warm, huislik maar tog onafhanklik. Waarde vir geld! My verblyf het ontbyt ingesluit, wat vir seker 'n voordeel was. Gloria het haar elke oggend self ...
Sien meer
Mei 2026
Luzanne T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Het heerlik gebly, als was mooi, skoon en netjies. Die personeel was ook almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly.
Mrt 2026
Engela V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende diens. Netjies. Fantasties skoon, netjies en rustige, veilige omgewing.
Mrt 2026
Johan R
Saam met lewensmaat
4.8
Baie mooi en netjiese oornag gastehuis beveel enige tyd aan. Baie lekker gebly, baie mooi en baie skoon. Eienaars baie vriendelik en baie behulpsaam, ...
Sien meer
Mrt 2026
Carl D
Gesin met klein kinders
4.8
Het gevoel soos huis weg van die huis. Heerlik geslaap en personeel was vriendelik.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willecia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Gaste dink Casa Celtis Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

42 Roy Campbell Street, Sasolburg, 1947, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99e2311cd34010886fae8291abd38f25e67284dad9132fc78a090c73a603d73a25ca740dea3a95a9f57571716f7c6a554983?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 42 Roy Campbell Street Sasolburg 1947 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8033377 27.8206333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang