+12
Selfsorg in Monument Park

Casa Della Monument Park

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Pat W
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2026

Nee dankie. Daar kort 'n tafel en stoele, die plek is nie mooi skoon nie, oral hare gewees. Die bad se uitloop was so verstop van hare dat ons dit moes skoonmaak, water wou nie uitloop nie. Selfs die linne was vol hare. TV het programme opgehad waarna ons nie kon kyk nie, want ons kon nie ons DStv laai nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Daniella
Casa Della Monument Park
Hello Pat, Baie dankie vir die terugvoer. Dit kom verseker as 'n skok. Ons het nog nooit so 'n klag gekry nie, maar ons gee verseker 150% aandag daar aan en jou terugvoer help ons net om net te verbeter. Baie dankie vir die terugvoer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Daniella Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 4)
Bespreek

67 Steenloper Street, Monument Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ba0ccb05e7cacfa123ffcc8af7a42593ff252b21dc8e8e8b1657634cc07c476442079571577f73a7bbcbef88354471b779?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 67 Steenloper Street Monument Park 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.8050085 28.2247426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang