+28
Selfsorg in Woodstock

Casa dos Gêmeos

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

4 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 38 Palmerston Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Casa dos Gêmeos is 'n asemrowende selfsorghuis in Woodstock en bied slaapplek aan 6 gaste wat 'n rustige, sentrale gesinswegbreek soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n kantoorarea waar gaste kan werk.

Verder is daar 'n vermaakarea op die onderste verdieping met buite-eetareas, 'n ysmaker, 'n drankverkoeler, 'n swembad, sonstoele en 'n waskamer. Gaste kan op die dek ontspan of die swembad geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 38 Palmerston Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 232
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 232
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 232
per nag (plek vir 6)
Bespreek

38 Palmerston Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b0da0786cd0d897077a6aaac8dfc9f22f22e864f0343e96b606af9d8e094b1e4ac9215f61aa330072b6587eb4efc0c8fdd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 232 per nag (plek vir 6) 38 Palmerston Road Woodstock 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9348955 18.4509602
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang