Casa Galetti
10 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 148 Paul Kruger Avenue, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Kosmos en omring deur asemrowende uitsigte, is Casa Galetti die ideale toevlugsoord vir gesinne en vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Bykomende slaapplek is beskikbaar in die sitkamer, met 'n dubbel- en 'n enkelslaapbank. Hierdie gaste maak gebruik van 2 badkamers, beide toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyt-eiland met stoele. Die kombuis lei na 'n eetkamer met 'n tafel vir 7 mense en 'n kaggel. Die huis bied ook 2 sitareas, elk met gemaklike rusbanke en TV's. 'n Sonkamer met bordspeletjies en knus sitplek bied die perfekte plek om te ontspan en af te skakel.
Buite kan gaste die uitsig vanaf die patio met uitsig oor die welige tuin, swembad en braai-area geniet. Veilige parkering is beskikbaar dwarsdeur die verblyf. Let asseblief daarop dat die eiendom via 'n steil oprit bereik word. Hartbeespoortdam is binne loopafstand, terwyl Chameleon Village 6.2 km van die eiendom af geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 148 Paul Kruger Avenue, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
148 Paul Kruger Avenue, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang