18 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
0 badkamers
- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - J7WG+J33, Hermanus, 7200, Hermanus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa La Vita is in die skilderagtige Hemel-en-Aarde-vallei in Hermanus en beloof 'n onvergeetlike ervaring aan gesinne of vriende.
Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 18 gaste en beskik oor 7 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die vyfde en sesde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en enkelbed en die laaste slaapkamer het 2 stapelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf, oond, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank toegerus is. Langsaan is die eetarea en leefarea met 'n kaggel. Daar is verskeie kuier-areas soos die kelder met 'n TV-kamer wat met 'n TV en kaggel spog. Die speletjieskamer het 'n pooltafel, tafeltennis en tafelsokker. Daar is ook 'n TV-kamer vir kinders met 'n stort en toilet.
Binne is daar 'n kroeg met 'n yskas en oorgenoeg sitplek. Buite is daar 'n stoep met meubels, 'n braai-area en swembad. Gaste kan op die dek ontspan en die uitsigte inneem.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Storm Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- J7WG+J33, Hermanus, 7200, Hermanus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa La Vita het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
J7WG+J33, Hermanus, 7200, Hermanus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang