2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Casa Mia is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Pietermaritzburg en word op 'n B&B-basis verhuur. Die gastehuis is naby die middestad en ontspanningsgeriewe.
Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer met slaapplek vir 2 volwassenes. Die kamer het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens op versoek, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met Netflix en Showmax, 'n lessenaar, koffie- en teemaakgeriewe en 'n kroegyskassie.
Gaste het toegang tot 'n patio met 'n sitarea, asook 'n braai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.
Sekuriteitskenmerke sluit toegang met 'n afstandbeheer, 'n sekuriteitshek en vensters met dubbelglas en diefwering.
Casa Mia is sowat 1 km van die Golden Horse Casino, die Scottsville Renbaan, restaurante, 2,5 km van die Maritzburg Gholfklub en 102 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Mia het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang