+16

Casa Paradiso

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kiewiet Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Casa Paradiso is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë in Paradise Beach, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n patio met 'n buite-eetarea en 'n braai, en 'n gedeelde vuurput met sitplek geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die strand is ongeveer 270 m weg, met ander plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid. Jeffreysbaai is ongeveer 8 km weg.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 16 Kiewiet Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kiewiet Avenue, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA740758634a40c0bfd1f9f5a8867dbec94e56137f366c621c99571e45d16b858bd556e9255c2bcac2efe37138aac2f6f8edb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 16 Kiewiet Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.106658 24.886078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang