Casa Piedra
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Saldanha Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Casa Piedra is 'n knus selfsorg-ateljee, 400 m van die strand af in 'n stil doodloopstraat in Strand, met slaapplek vir tot 2 gaste.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie het 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n eetkamertafel.
Gaste kan ontspan in die afgesonderde binnehof of 'n kort entjie na die nabygeleë strand neem, wat 8 km lank strek en die perfekte omgewing bied vir seewandelings en kusgenot.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 39 Saldanha Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 Saldanha Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang