+43

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Leon B
1 nag
5.0
Jan 2026

Ek het lekker geslaap en sal weer van die akkommodasie gebruikmaak. Die akkommodasie was goed en die prys was billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Highly recommend. Outstanding, gracious. Excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
1 nag
5.0
Des 2025

Perfek. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik na die lang pad! Baie oulike plekkie en sal altyd daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anniek P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekende verblyf! Baie netjies. Heerlik oornag. Ons is bederf met sap, gebottelde water, sjokolade en sjerrie. Ons sal Casablanca beslis aanbeveel en beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena G
1 nag
5.0
Des 2025

Goeie kwaliteit produkte in die eenheid, netjies en veilig. Baie lekker gebly, dit was baie gemaklik, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre T
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflik en spesiaal. Baie ruim en modern. So baie detail op spesiale dingetjies soos sherry, sjokolade, vrugtesap en water. Baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Deidre Ek is so bly dat julle julle verblyf aangenaam ervaar het en dat jy gelukkig was met die ekstra moeite wat ek doen. Ek hoop om julle gou weer te sien. Casablanca groete

Karl-heinz F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ruim, gerieflik en stil. Baie dankie. Baie lekker gebly. Sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Hallo Karl Ek is baie bly julle verblyf was gerieflik en dat julle dit geniet het. Ek hoop om julle gou weer te sien. Casablanca Groete

Tim F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent choice in choosing my stay to overnight here. Zelda is a great hostess and makes your stay assuring. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Good morning Tim, I am very glad your stay was up to your expectations. Hope to see you soon! Casablanca greetings.

Nanette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic and comfortable. Absolutely wonderful, rooms were very clean and modern! Would happily stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Good morning Nanette, I am so happy that your stay was satisfactory to you. Hope to see you soon again. Casablanca greetings.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Hatting Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f0b39cd00488b8c66b0f05f526765af049c19e7a8c4d2cea55a367ad4e0e0dd9e6c92211faf5877bb8560b09e798a3683d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 2 Hatting Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.351696959066 22.592965124913
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang