Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Brandvlei

Casablanca Overnight Accommodation and Camping

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Elbie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Puik diens en 'n pragtige plek. Lekker verrassing gekry van so mooi gastehuis op so klein plekkie. Ons het baie laat gearriveer en die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Het lekker geslaap en heerlik op die stoep koffie gedrink. Kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ideaal vir oornagverblyf. Baie aangenaam gewees - mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Fantasmagories. Was uitstekend en gesellig. En eienaar was vriendelik en behulpsaam. Geniet sy sielsvrede. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
1 nag
4.8
Apr 2025

Was baie lekker, skoon en netjies. Het baie lekker gebly en gekuier. Was 110%!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warwick M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie lekker oorslaapplek, net mooi halfpad vanaf Kaap a Kgalagadi. Rui was 'n baie goeie gasheer, vriendelik en behulpsaam. Ons is verwelkom met 'n lekker warm brood, regte botter en tuisgemaakte appelkooskonfyt en 'n varsgebakte melktert saam met die koffie! Baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Catherien T
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Ons sal vir jare nog oor Casablanca in Brandvlei gesels! Die vars gebakte korslose warm melktert met aankoms was net so spesiaal!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wena J
1 nag
4.2
Des 2025

Baie lekker gebly. Heerlik gebly ten spyte daarvan dat die donderweer die dorpie se krag onderbreek het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ignus S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Des 2025

Baie tevrede en aangename gasheer en gasvrou. Heerlike familie eenheid met ruim kamers. Lekker groot plaashuis met rustigheid. Lekker agterhoek in die private swembad wat uitkyk oor die stilte van die Karoo.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie L
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2025

A good overnight stay. We enjoyed our overnight stay. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pierre R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Plaasatmosfeer, met baie lekker melktert en kos. Die gasheer is 'n uitstekende kok!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

41 Charl Cilliers Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504d364bf2a66924964f404e644882979943a5f37e1e26b9b4ebded975fd1e29d0ba1cdeb77c06d32b764959483867593cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 41 Charl Cilliers Street Brandvlei 8915 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.460357384112 20.488546297775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang