Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Brandvlei

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Brandvlei van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Brandvlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Brandvlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Brandvlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Brandvlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Brandvlei Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Brandvlei

Steenbok Gastehuis is die ideale oorslaapplek vir gaste wat op pad is na die noorde of die suide. Dit is 150 km van Calvinia in die suide af en 150 km van Kenhardt in die noorde af, so dis die ideale oornagplek. Di...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Brandvlei

Vanaf
R4 800
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Kalahari, Noord-Kaap

Oom Benna's Self-Catering bied akkommodasie op 'n werkende skaapplaas. Hier kan jy bly in 'n plaashuis wat toegerus is vir selfsorg of by 'n kampterrein wat ideaal is vir groepe en reisigers op soek na 'n oornagplek...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Brandvlei

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Karoo, Noord-Kaap

Vrede Plaas is 'n bekoorlike plaashuis op 'n Karoo-plaas tussen Calvinia en Williston. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vreedsame plaaswegbreek. Dié plaashuis beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Daar is s...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Brandvlei

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
B&B in Williston, Noord-Kaap

Annie’s Inn is in Williston en bied hartlike gasvryheid. Kom geniet die oopte, vars lug en wolklose Karoo-hemelruim. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir 9. Die kamers het dubbel- en enkelbeddens, handdoeke, l...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston, Noord-Kaap

Williston Gastehuis is in die dorpie Williston, in die Noord-Kaap geleë op die R63-roete na die Weskus en Kaapstad. Die gastehuis is karaktervol en bied 'n unieke ervaring in die Karoo. Die gastehuis beskik oo...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Williston, Noord-Kaap

Karoo Tranquillity is in die hartjie van die dorpie, Williston, en is ideaal geleë vir diegene wat familie besoek en vir oornaggaste. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die huis beski...

Vanaf
R698
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston, Noord-Kaap

Lus vir die rustigheid van die Karoo? Lord Willis Guesthouse is dan u antwoord. Geleë in Williston Noord-Kaap, op die R63 roete tussen Kaapstad en Gauteng. Lord Willis Guesthouse bied unieke en gerieflike akkommod...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis en B&B is in die bekende Williston Mall, 'n kreatiewe en prettige toeristebestemming en bied gastekamers wat as selfsorgverblyf of as 'n B&B bespreek kan word. Dié gastehuis is in Williston en ideaal ...

Vanaf
R990
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Williston, Noord-Kaap

Zakrivier Guest Farm is op die Goedeverwagting plaas geleë, omtrent 10 km buite Williston op die Frasersburg pad. Hierdie Karooplaas is veilig en stil aan die oewer van die Zakrivier. Dit is 'n plaas waar daar met ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loeriesfontein, Noord-Kaap

Oppidorp Selfsorg bied selfsorg-verblyf in Loeriesfontein in die Noord-Kaap. Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied en elke eenheid het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie of kombuis. Eenheid 3 beskik oor l...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]