2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Oerder Crescent, Sasolburg, 1947, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
CasaC bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel met 'n privaat ingang na die eienaar se huis in die hartjie van Sasolburg. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n sakereisiger wat blyplek soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die woonstel het ook 'n koffiestasie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi en 'n lessenaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n wasgoeddiens. Etes is teen 'n ekstra koste beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Oerder Crescent, Sasolburg, 1947, Vrystaat
- Gaste dink CasaC het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Oerder Crescent, Sasolburg, 1947, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang