Tulani Boutique Lodge
Beskrywing
Hierdie rondawels het elk lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het ekstra lang koninggrootte-beddens met muskietnette en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegie, kluis en haardroër in. Linne, badhanddoeke, sjampoe, seep en room word voorsien. Elke eenheid lei na 'n houtdek wat na die bosveld front en 'n privaat Jacuzzi en stoele het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gastehuis het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n ekstra lang koninggrootte-beddens met muskietnette het. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke, sjampoe, seep en room word voorsien. Daar is ook 'n kombuisie met 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n houtdek met stoele. Dié dek front na die bosveld.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Grietjie Nature reserve, Balule, Phalaborwa, 3900, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang