6 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Nineth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cascades Self-catering Apartment 303 is in Somerstrand, 'n bekoorlike en sentrale woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is naby 'n paar goue strande, die Boardwalk Casino-kompleks, winkelsentrums, gholfbane, oseanarium en die lughawe, wat dit die ideale bestemming vir reisigers maak.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dié kamer het ook 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Nineth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Cascades Self-catering Apartment 303 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Nineth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang