- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7de Straat 20, Fochville, 2515, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R863 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casita Selati Guesthouse is in Fochville en bied lieflike kamers met slaapplek vir 17 gaste.
Die dubbelverdieping-gastehuis bied kamers wat enkel-, dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamers het ook lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie, asook koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n eetkamer waar gaste ontbyt en aandete kan geniet, en daar is 'n gemeenskaplike swembad waar gaste kan ontspan. Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die ontwerperstuin in die middedorp, Piet Viljoen Park en die Theron Memorial in. Gaste kan ook die Tlokwe Ruins en die oorblyfsels van die Sotho en Twsana krale om die dorp besoek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- 7de Straat 20, Fochville, 2515, Gauteng
- Gaste dink Casita Selati Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 7de Straat 20, Fochville, 2515, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom