6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cassia @ Bermuda is 'n moderne huis in die nuwe fase van Marina Martinique, wat selfsorgverblyf bied, ideaal vir gesinne en vriende wat 'n rustige wegbreek soek weg van die stadsgedruis.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei in. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
'n Skuifdeur lei na 'n patio met sitplek, braaigeriewe en uitsigte oor die kanaal.
Veilige parkering is op die eiendom beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Cassia @ Bermuda het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang