Cassia @ Daggeraad
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Dageraad street, Pellsrus, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cassia @ Daggeraad is in Pellsrus in die Oos-Kaap. Dit is 'n lieflike selfsorghuis wat net 'n entjie van die strand af is. Dit maak dit 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie terwyl gaste die see-uitsigte ten volle geniet.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, en een van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, stort en wasbak. Die oorblywende gastebadkamer het 'n wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel vir kouer nagte. Die huis het 'n kuierarea met 'n slim-TV, gratis WiFi, 'n pooltafel en ekstra sitplek.
Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met buite-eetplek wat asemrowende uitsigte oor die see bied. 'n Braai-area is ook in die agterplaas beskikbaar, ideaal vir skemerkelkies. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Dageraad street, Pellsrus, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Dageraad street, Pellsrus, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang