Cassia @ 30La Caribe
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Marina Martinique, La Caribe, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cassia @ 30La Caribe is 'n bekoorlike en moderne woonstel in die nuwe fase van die Marina Martinique, wat selfsorgverblyf aan familie en vriende, wat op soek is na 'n rustige ontsnapping, bied.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi.
Die skuifdeur lei na 'n balkon met 'n braai-area en 'n uitsig oor die marina.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marina Martinique, La Caribe, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marina Martinique, La Caribe, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang