Pick your preferred language

English

Afrikaans

+48
Hotel in Ninapark

Casta Diva Boutique Hotel

  • 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 67 Albatros Street, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casta Diva Boutique Hotel is 'n luukse en baie privaat boetiekhotel, hoog geleë op die noordelike hange van die Magaliesberg te midde van 'n vreedsame en rustige omgewing, wat pragtige uitsigte en 'n ongeëwenaarde omgewing van natuurlike skoonheid en elegansie bied, 'n oase van vrede en sereniteit in die stad.

Verblyf bestaan uit 30 kamers, almal individueel versier en almal toegerus met lugversorging. Alle kamers is gekoppel aan ons battery-rugsteun, hulle is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, 'n restaurant, konferensiegeriewe en veilige parkering. Gaste is ook welkom om van die aktiwiteite op die perseel te geniet, insluitend voëlkyk, wynproe en swem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bert Mohr S
Besigheidsreis
5.0
Quiet beautiful nature, super friendly staff, clean and secure! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Francois V
Saam met lewensmaat
4.8
Werklik aangenaam, stylvol en rustig. Sal beslis weer boek! Baie oulike en netjiese plek! Met ons aankoms was daar dadelik mense wat kom help het met ...
Sien meer
Nov 2024
Andre K
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlike landelike kuier in die stad. Die verblyf was goed en sal weer daar oornag indien die geleentheid hom voordoen.
Apr 2024
Jandré D
Saam met lewensmaat
4.2
Perfect date-night experience. Had a fantastic time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Anna-marie F
Saam met lewensmaat
3.4
Aanvaarbaar. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was 'n groot teleurstelling.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Casta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 67 Albatros Street, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng
  • Gaste dink Casta Diva Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

67 Albatros Street, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng

Sien kaart
  • 54 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARgAvmHEreYSHM2Y0AJi3zvqsZ9DBxgeeba8gk1Q7vlRlydFcL4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 67 Albatros Street Ninapark 0152 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.685946 28.146068

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang