LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Casta Diva | LekkeSlaap
+66

Casta Diva

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Casta Diva
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chantel P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel P
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees, uitstekende diens.

Baie goeie diens, lekker. Ontbyt! Vriendelike hulpvaardige personeel, skoon kamer lekker vars beddegoed. En baie lekker kussings.

Casta Diva's terugvoer

Dear Chantel,
Thank you for your time to do our rating, we are glad to see that you were happy.
We hope to see you again soon.
The Casta Diva team

Casta Diva
Carol G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Had a great experience! Will come back to visit again.

Casta Diva's terugvoer

Dear Carol,
Thank you so much for writing this review, it is always good to receive positive feedback. We hope to see you back soon.
The Casta Diva team.

Casta Diva
Nthabiseng M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M
Besigheidsreis

An awesome place to stay.

It was a pleasant and friendly place to be booked in, the staff and the chefs really deserve to be acknowledged. I felt like I was at the Sharaton Hotel. To Alonzo and partner, keep up the excellent job you are doing.

Johan B - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en privaat.

Hulle het ons buite by die kar ontmoet en ons verwelkom. Dit was baie gaaf van hulle, want dit het ons sommer tuis laat voel.

Nomonde S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomonde S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet place

We had a great time here. The mountain view gives guests a peace of mind. I would suggest you add-on some spa services as I believe that if you do this, you will receive lots of support.

Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Albatros-straat 67, Ninapark, Pretoria, 0152, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxZGU3MmI5LWI5NDctNGUxNi04NTFlLTkxOTM5ZGE0MmY1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 67 Albatros Street Ninapark 0152 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -25.685946 28.146068
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!