Pick your preferred language

English

Afrikaans

+43
Selfsorg in Assegay

Castle Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Castle Road, Assagay, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Castle Cottage is 'n selfsorg-tweeslaapkamerkothuis.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer is op die boonste verdieping langs die slaapkamers en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel wat geskik is vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitarea, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese, afstandbeheerde hek beskikbaar.

Die verblyf is in 'n lowerryke, stil woonbuurt geleë wat naby al die Hillcrest-aantrekkings, winkels, hospitale, Shongweni-klub en Kearsney College is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Castle Road, Assagay, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Castle Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

14 Castle Road, Assagay, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe41233b05f1eb4b73ae3162be8f32c4532c7d1a31ff35397c3a9da44f8906ee16e12abc72195ced2de1968d81438ef43295e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 14 Castle Road Assagay 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.777093169919 30.743876982209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang