Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Drummond (3)
Hillcrest (15)
New Germany (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (64)
B&Bs (20)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Vallei Van 'n Duisend Heuwels

4.4 / 5  
volgens 140 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van 'n Duisend Heuwels van 140 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van 'n Duisend Heuwels besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vallei Van 'n Duisend Heuwels.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van 'n Duisend Heuwels akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of 1000 Hills Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van 'n Duisend Heuwels Akkommodasie

62 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

The Old Stone House bied gerieflike selfsorgverblyf in Kloof, slegs 23,6 km van Durban se pragtige strande af. Kloof is in die prentjiemooi Vallei van 'n Duisend Heuwels geleë, wat welbekend is vir die Kranzkloof N...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

33 on Edwin is 'n oopplan-selfsorgeenheid in Kloof. Dié eenheid bied huislike, ontspannende en rustige verblyf en is ideaal vir werk of vakansie. Gaste kan die uitsig oor die Krantzkloof, pragtige sonsondergange en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Hot Buttered Toast is 'n selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die pragtige en welige Forest Hills geleë is. Die woonstel is op die tweede vloer en spog met die mooiste uitsig van die Krantzkloof-natuurreservaat ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 800
R1 620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Summerhill Estate Culinary Retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middestad en die Indiese Oseaan. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaath...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Paperbark Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in 'n pragtige tuin in Kloof, net 30 minute van Durban se strande af. Dié kothuis het 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 badkamer, en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Drummond, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Cavalo Guest House and Equestrian Centre is in Drummond, KwaZulu-Natal geleë en bied gerieflike B&B-verblyf op 'n perdeplaas met 'n uitsig oor die vallei wat deel van die Vallei van 'n 1000 Heuwels vorm. Daar is 4...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in KranztKloof Nature Reserve, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Ammazulu African Palace verwelkom jou. Dit is geleë in Kloof, 'n idealistiese lodge wat die kulturele erfenis van KwaZulu-Natal vier en oor die Krantzkloof Natuurreservaat uitkyk. Ammazulu bied 4 verskillende tip...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Kloof, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Morgenzon B&B is in Kloof in Durban geleë en is 'n gunsteling-bestemming vir sakereisigers, trougaste, rampartye, troupaartjies en diegene wat 'n rustige tuiste weg van die huis soek. Ons bied verblyf in 4 koning-...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Assegay, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Pet-friendly Pendennis is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel van sowat 'n hektaar in Hillcrest. Die eiendom het die ideale ligging naby restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing. Verblyf wor...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Drummond, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Ravenscroft is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in 'n historiese straat in die pragtige Vallei Van 'n Duisend Heuwels. Dié knus verblyf het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Valley of 1000 Hills akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Stanger blad indien jy na meer Stanger akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]