+58

Castle House Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 227 Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 552 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Castle House Stay is 'n rustieke plattelandse toevlugsoord in die hartjie van die Swartland, 117 km vanaf Kaapstad, in die stil koringboerdery Koringberg. Hierdie bekoorlike eiendom bied outentieke eenvoud met natuurlike houtafwerkings, blootgestelde mure en outydse aanrakinge, wat 'n verwelkomende en inspirerende atmosfeer skep.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n enkel kinderbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Die eerste badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort, en die tweede badkamer het slegs 'n bad.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond.

Gaste kan ontspan in die tuin met buitemeubels, 'n verfrissende swem in die swembad neem, of die vuurput, piekniektafels en braaigeriewe geniet. Aangrensend aan die hoofhuis is 'n klein sandsakstruktuur wat dien as 'n ontspanningsruimte met 'n rustieke buitekroeg en sitarea, ideaal vir skryf, skilder of bloot ontspan.

Nabygeleë aktiwiteite sluit in wynproe, 'n besoek aan die Malmesbury Museum, padel of putt-putt speel, en eet by plaaslike restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 227 Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 552
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 552
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 552
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 227 Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7682da363b5a3691acae9303790258759e505169b9918812e97b3987724d50f24ed6c0b17ec613fac2a6b29a49debf25a2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 552 per nag (plek vir 5) 227 Zambesi Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.018639772356 18.680771335469
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang