+60
Selfsorg in Koringberg

Castle House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Kasteelhuis – Riglyne vir Gaste

Vrede en Stilte: Geen partytjies, funksies of harde musiek nie. Koringberg is 'n vreedsame, hegte gemeenskap.

Slegs Gaste: Slegs bespreekte gaste mag oornag bly; geen ekstra besoekers word toegelaat nie.

Brekskade: Rapporteer asseblief enige breekskade by uitcheck. Vir langer verblyf kan 'n terugbetaalbare breekskadedeposito versoek word.

Trappeveiligheid: Die binnentrap na die boonste slaapkamer is smal; gebruik dit versigtig.

Geen Rook/Vaping: Streng verbode binnenshuis.

Aanspreeklikheid: Kasteelhuis is nie verantwoordelik vir ongelukke of verlies van eiendom nie.

Kommersiële Gebruik: Fotografie of verfilming vir kommersiële doeleindes vereis vooraf goedkeuring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

227 Zambesi Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcea8cd2d0b1e9954f7a96775d2e99710f41c7ea6bff3ef645bf8e21e29a67a32883c167f906cd3cc81428feebf698eb558d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 227 Zambesi Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.01871174079 18.680739442328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang