6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Catmandu is 'n selfsorg-dorpshuis, geleë in die gesogte Oak Lane-landgoed by die Dullstroomdam. Hierdie smaakvol versierde vakansiehuis bied slaapplek vir 6 mense.
Hierdie volledig gemeubileerde huis bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Bo is die hoofslaapkamer toegerus met 'n koningingrootte-bed; die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en onder het die derde kamer 2 driekwartbeddens. Die 2 badkamers is toegerus met 'n bad en die derde badkamer het 'n stort. Die leefarea en kombuis is ook onder geleë.
Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n Jetmaster-kaggel, 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, 'n gasstoof met 'n oond en ander toestelle. Daar is 'n aparte opwasarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-eetarea beskik oor 'n tafel met 6 sitplekke en 'n dubbelsydige kaggel.
Die sitkamer beskik oor 2 TV's; beide met volle DStv-kyk, en maak oop na 'n groot patio met 'n ingeboude onderdakbraai-area en aparte gasbraaigeriewe. Gaste is welkom om die visvangpermitte by die huis te gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Wilmari Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 206
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Catmandu het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang